Sjoe ons werk alweer aan die volgende troue en jaarlikse vroue ontbyt saam met One Financial Solution in Junie. Almal wag gewoonlik vir die spesiale ontbyt saam met Isobel Rowher en haar span. Kan nie wag nie …..

En dan is dit Renske se troue by Down to Earth ……. fantastiese mensie om mee te werk. DJ Andy maak musiek. Heerlike kos, great venue, watch this space ……

Hier is ‘n paar fotos van verlede jaar se ontbyt ….. hou die 24ste Junie oop, dames, Wilderness Hotel. Antoinette Pienaar gaan daar wees.

Share Button