Vandag het ek die voorreg gehad om saam met Elanie ‘n verrassingsontbyt se dekor by Meade Cafe te doen. Lynni ek hoop jy geniet die ontbyt en dat jy vreeslik spesiaal sal voel!

Share Button