Ek sal jou tafel kom dek

Hier is ‘n fotos van ‘n tafel wat ek in die studio gedek het. Miskien is daar iemand wat ‘n besigheisete moet reël. Ek sal jou tafel kom dek! Continue reading “Ek sal jou tafel kom dek”

Share Button

Verrassingsontbyt by Meade Cafe

Vandag het ek die voorreg gehad om saam met Elanie ‘n verrassingsontbyt se dekor by Meade Cafe te doen. Lynni ek hoop jy geniet die ontbyt en dat jy vreeslik spesiaal sal voel! Continue reading “Verrassingsontbyt by Meade Cafe”

Share Button

Gavin en Nina se troue by Down To Earth

Vir ‘n hele jaar beplan Gavin en Nina hulle troue en die dag het uiteindelik aangebreek! Heerlike troue pragtige dekor wat die bruidspaar oor ‘n jaar gemaak het. Heerlike kos by Down to Earth. Vir my was dit ‘n voorreg om hierdie troue te doen dankie aan almal wat my gehelp het, Rentie, Rhonley, Jurie en Jackie! Musiek deur DJ Andy. En hier word gedans en fees gevier. Die troukoek was stunning. Dit lyk soos ‘n regte boomstomp. Continue reading “Gavin en Nina se troue by Down To Earth”

Share Button