Vir ‘n hele jaar beplan Gavin en Nina hulle troue en die dag het uiteindelik aangebreek! Heerlike troue pragtige dekor wat die bruidspaar oor ‘n jaar gemaak het. Heerlike kos by Down to Earth. Vir my was dit ‘n voorreg om hierdie troue te doen dankie aan almal wat my gehelp het, Rentie, Rhonley, Jurie en Jackie! Musiek deur DJ Andy. En hier word gedans en fees gevier. Die troukoek was stunning. Dit lyk soos ‘n regte boomstomp.

 

Share Button