Spice Garden

Spice Garden is ‘n “pop up Indiese Restaurant”. Die tema vir hierdie keer was “African”. Lekker vibrant kleure. Omdat dit koud is hierdie tyd van die jaar het Carmen haar restaurant geskuif na die klein saaltjie van die NG Kerk. Hier is ‘n paar fotos van die geleentheid.

no images were found

Share Button