webtuiste onder konstruksie

volg ons solank op Facebook

My Gunsteling Venues

Herold’s Bay Resort

Herold’s Bay Resort

Down to Earth Our pride and flagship function venue is situated in our main building. Aptly named “Down to Earth”, it was built with cob (a clay and straw mixture, meticulously and strenuously prepared by foot) and timber, which provides a rugged ye..

Dienste

Portefeulje

Blog

Heinrich en Talita se troue by Down to Earth
19Aug
Heinrich en Talita se troue by Down to Earth
Posted in TrouesTagged
En vandag het die Potpourri span hulle eerste oggend troue gedoen. En dit was die wonderlikste oggend wat die Here vir die pragtige jongmense gegee het! Ons kon eers vanoggend begin met die decor want daar was eers 'n funksie gisteraand by Down t..
Monique SA Weddings Bride of the Year
14Aug
Monique SA Weddings Bride of the Year
Posted in TrouesTagged
We are thrilled to learn that Monique Moolman was chosen as SA Weddings' Bride of the Year for 2016.  The Potpourri team was responsible for the decor for their reception at De Vette Mossel. The past weekend saw twelve beautiful brides from all..
60’ste verjaarsdag by Oubaai
08Aug
60’ste verjaarsdag by Oubaai
Posted in VerjaarsdaeTagged
Nog 'n suksesvolle funksie is agter die rug! Ons het Saterdag 'n spesiale 60ste verjaardag by Oubaai gedoen. Soos altyd het ons baie "fun and laughter" as ons werk. Ek moes weer leer klim om die Chinese balle te hang en die dak is vreeslik hoog. ..
Mykael en Simone se troue by Down to Earth
09Jul
Mykael en Simone se troue by Down to Earth
Posted in TrouesTagged
And another one bites the dust! Mykael en Simone is gister by die Heralds Bay Resort getroud. Alhoewel dit winter is het hulle laat middag buite getroud. Dit was 'n pragtige wintersmiddag! Simone was die heeltyd baie "chilled" maar die senuwees h..
The One Financial dames ontbyt
26Jun
The One Financial dames ontbyt
Posted in BesigheidsfunksiesTagged
Weereens was die jaarlikse The One Financial dames ontbyt 'n groot sukses. Die tafels was getooi in groen en silwer. Die blikke wat die Potpourri span (Trudie, Rentia en Jackie) versier het het gepryk op die tafels met pragtige proteas en die va..
Charl en Renske se troue by Down to Earth
22May
Charl en Renske se troue by Down to Earth
Posted in TrouesTagged
Wat 'n absolute voorreg was dit nie vir die Potpourri span om Charl en Renske se troue te doen by Down to Earth. Renske en haar vriendin Elanie het my so rukkie terug kom sien en ons het saam tafel gedek in die studio. En so doen ons 'n pragtige styl..

Getuigskrifte

Jy sit soveel liefde in jou werk! Die decor en blomme wat jy vi my troue gedoen het,was so mooi!! Woorde kan nie beskryf hoe dankbaar ek is vir al jou moeite nie. Baie baie dankie! Facebook Reviews
Renske Nel reviewed Potpourri Functions
Renske Nel reviewed Potpourri Functions

Spanlede

Trudie du Plessis

Eienaares

Die vraag is ? Nou het Potpourri Functions ontstaan?  Hierdie besigheid het ‘n interessante begin gehad. Ek het groot geword in die Oos Kaap naby Kirkwo..
Top
Translate »